Die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek

SKU: 9781432306748 Category:

R321.00

In stock

Hassle Free Returns

30 Days return policy.

Fast Shipping

We ship within 1-3 business days.

Secure Checkout

SSL Enabled Secure Checkout

Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ÔÇÖn byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Die boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ÔÇÖn omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. VolkleurfotoÔÇÖs beeld die eindresultate van elke gereg uit.

Language:
Book Format:
Pages:
Dimensions:
Publisher:
Publication Date:
Publication Country: