Warning Cookies are used on this site to provide the best user experience. If you continue, we assume that you agree to receive cookies from this site. OK

Bord

R 264.00
9781432309381
In stock
+
Die resepte in di+® boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel ÔÇô Vleis, Pluimvee en Seekos ÔÇô en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met ÔÇÖn kontinentale invloed. Alles word voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes. Bord is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in di+® boek vind.
Author:
Marlene Van der Westhuizen
Pages:
192

Similar products