Warning Cookies are used on this site to provide the best user experience. If you continue, we assume that you agree to receive cookies from this site. OK
Save 47%

My Gunsteling Resepte

List price: R 141.00
R 75.00
You save: R 66.00 (47%)
9781928201649
In stock
+
In My gunsteling-resepte deel sy haar lieflingresepte ÔÇô van die eenvoudige botterbroodjies en gemmerbier wat sy jare gelede by haar ma leer maak het, tot watertandlekker beesstert, gebakte pere met kaneel en room en ander heerlikhede wat sy op pad na die MasterChef-finale ontwikkel het. Al die resepte, van smullekker souse en doopsouse, verleidelike nageregte en maklike eenskottelgeregte tot tradisionele gunstelinge en gesofistikeerde samesmeltings, word gekenmerk deur haar eiesoortige kombinasie van geure en bestanddele. Lieflike volbladfotoÔÇÖs van die voltooide geregte sal enigeen se mond laat water en aanspoor om sommer dadelik die resepte op die proef te stel.
Format:
Paperback
Pages:
144