Warning Cookies are used on this site to provide the best user experience. If you continue, we assume that you agree to receive cookies from this site. OK

JAN

R 462.00
9781432306953
In stock
+
JAN ÔÇô My Franse Kosverhaal is ÔÇÖn gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN ÔÇô die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Die restaurant is ÔÇÖn vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op ÔÇÖn plaas in die Suid- Afrikaanse platteland en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN, tans ÔÇÖn eenster- Michelin-restaurant, het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in ÔÇÖn meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieel die stemming en inspirasie van die disse wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse van vleis of vis, tot by die maaltye wat sjefs na ÔÇÖn lang werkdag in die warm kombuis geniet.
Pages:
256